Saturday, November 7, 2009
The pub
Yup, it's just us & 3 locals. I guess thats a Saturday night in Belfast for you (in the off season). Watching rugby, NZ vs Whales, hope the southern hemisphere triumphs!
Boys prepping the Toys
Ya we can't help it. Playing with our toys makes us forget all about our aching bodies from the long run.
En vir my liefie het ek n foto ingesit van die bnb eienaars se huis. Groen en wit.. daai kleure werk net.
Gaan nou lekker warm bad vat en dan n smullige aandete by die local kroeg gaan soek. Hmmm miskien is dit soos 'Merlott's' in True Blood my liefie, haha.

Flippen freezing
The wind is howling together with a slight drizzle. This is gonna be one to remember. Wish i had tights to run with now.
Relaxing next to a fire with a Hot meal
Oh it was tough, but lots of fun! Raining for 5 of the 6 hours. We had to put our heads down & run hard to the end, still came 3 minutes late which will incur a 3 point penalty.
Friday, November 6, 2009
Belfast & ready to go.
Ons het by ons bnb aangekom in belfast. Die tannie is nice: het vir ons gese dat sy bekommerd oor ons was (ah hoe nice). Maar sy't ook gese ons mag nie ons fietse in bring nie, want vorige mense het fiets olie orals binne een van die eenhede gemors.
Bestuur hier na toe het so vinnig gegaan. Tony is n baie interessante ou. Hy het al n huis laat bou, het al ge'ski' en 'n klomp ander cool dinge gedoen. Nou ontspan ons rustig op ons beddens. Dink ek gaan gou n stort, askies, bad vang (hiet is net n bad) en dan lekker in kruip. Hierdie Belfast is n koue plek, ons het albei langmou toppe aan.
Ek en Tony het al alby baie keer deur belfast beweeg, maar dis die eerste keer dat enige van ons van die hoofpad deur belfast af gewyk het. Sien nogal uit om die ander deel van die dorpie in die daglig te sien.
Good night, sleet tight!

Tuesday, November 3, 2009
Employer vs Labour
Sitting in a very interresting training session of probably this country's biggest bargaining council (regulatory body of the steel & engineering industry). So far there's just been representatives from the Employer' side but the labour side just stepped in! Hopefully this will provide for some hot debates.
Subscribe to:
Posts (Atom)